Deon Coetzer - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Search: Go Advanced search
Main Page
Gallery
Audio/Video
Candles
Condolences
Memories
Life Story
Edit Page
Grief Support
Deon Coetzer
Born in South Africa
43 years
102771
Bookmark and Share
Family Tree
Candles
07/05/2014
marite
My Lovie ek was lanklaas hier maar soms gaan dit woesn ek mis jou weer vreeslik baie ek wens als was net net n droom
01/01/2014
Martie
Vandag is weer een van dai dae wat ek jou weer baie mis en jou teenwoordigheid kan aanvoel
11/12/2013
jaco
Hey ungle D wil net kom krap om te se oom is nog in my gedagte en ek mis oom erg we vandag kry nie altyd tyd nie oom kon sien wate wonerlike klein kiners ek vir oom in die lewe gbring het
11/07/2013
martie
Dankie dat jy nou n Engel is wat oor my waak.
11/07/2013
martie
Vandag is dit 5 jaar wat jy grusaam weg gevat is, maar ons weet jy is op n goeie plek. dink nog elke dag aan jou.
04/09/2013
martie
Ek dink nog so baie aan jou, sal jou nooit vergeet nie.
11/07/2012
martie
Vandag 4 jaar wat jy grusaam van ons weg gevat is, Rus in Vrede my Lovie, Dankie dat jy die engel is wat nou oor my waak.
11/02/2012
Martie
Dis amper 4 jaar en elke dag dink ek nog aan jou. Dink nie die verlange sal ooit regtig weg gaan nie. R.I.V my man
08/20/2012
martie
Baie Geluk met jo b-day, saam ons Hemelse Vader, no weet ek hoekm vul ek so af, dis sou jou b-day op aarde gewees het. ons mis jou
08/20/2012
martie
Vandag dink ek weer baie aan jou, seker omdat edward vandag n grafsteen gaan opsit het, my grootste vrese.
08/10/2012
chris davel
Hi dad mis dad baie kry nie altyd tyd om te kom skryf nie ek trou amper weet dad sal daar wees in gees mis dad regtig baie
06/26/2012
martie
Is al weer ek ek dink so baie aan jou,
Total Candles: 306
Pages: 26  « 1 2 3 4 5 »
Light a Candle
  • Sign in or Register
  • 130