My Lovie ek was lanklaas hier maar soms gaan dit woesn ek mis jou weer vreeslik baie ek wens als was net net n droom
01/01/2014 Martie
Vandag is weer een van dai dae wat ek jou weer baie mis en jou teenwoordigheid kan aanvoel
11/12/2013 jaco
Hey ungle D wil net kom krap om te se oom is nog in my gedagte en ek mis oom erg we vandag kry nie altyd tyd nie oom kon sien wate wonerlike klein kiners ek vir oom in die lewe gbring het
11/07/2013 martie
Dankie dat jy nou n Engel is wat oor my waak.
11/07/2013 martie
Vandag is dit 5 jaar wat jy grusaam weg gevat is, maar ons weet jy is op n goeie plek. dink nog elke dag aan jou.
04/09/2013 martie
Ek dink nog so baie aan jou, sal jou nooit vergeet nie.
11/07/2012 martie
Vandag 4 jaar wat jy grusaam van ons weg gevat is, Rus in Vrede my Lovie, Dankie dat jy die engel is wat nou oor my waak.
11/02/2012 Martie
Dis amper 4 jaar en elke dag dink ek nog aan jou.
Dink nie die verlange sal ooit regtig weg gaan nie.
R.I.V my man
08/20/2012 martie
Baie Geluk met jo b-day, saam ons Hemelse Vader, no weet ek hoekm vul ek so af, dis sou jou b-day op aarde gewees het. ons mis jou
08/20/2012 martie
Vandag dink ek weer baie aan jou, seker omdat edward vandag n grafsteen gaan opsit het, my grootste vrese.