HI oom wil net se wens ek het oom geken ek hoor elke dag so bja van oom! Sjoe Jaco en skoonma velang bja na oom. Wens oom kan sien hoe goeie pappa Jaco ve sy dogtertjie is! Sal oom we'll eendag ontmoet daar bo by liewe Jesus leke kuier daar bo by ons Pappa!
Hey dad wou net km se ng n jaar is verby ons trek al naby 2012 di tyd stap an ma die verlange is ng da deanetjie word al n jaar en 6 mAande ek dink as dad hi was so sy ha oupa deon geniet Het ma sy sAl van dad se goedheid hoor mis dad ng elke dag
11/17/2011 martie
Ek mis jou
11/17/2011 martie
Nog elke dag dink ek aan jou wonder hoe sterk ons besigheid vandag sou wees as jy nie weggegan het
11/07/2011 martie
Vandag is dit 3jaar wat jy van my weggevat is en jou plek is nog leeg mis jou baie
05/26/2011 martie
Mis jou ek sien jou so baie in my gedagtes. en dit troos my.