Deon Coetzer - Site Memorial Online

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Pesquisar: Go Pesquisa Avançada
Página Principal
Galeria
Audio/Vídeo
Velas
Condolências
Memórias
História de vida
Editar Página
Suporte de Dor
Deon Coetzer
Nascido emSouth Africa
43 years
102771
Bookmark and Share
Árvore Genealógica
Velas
06/19/2012
martie
Ek wens ek kon jou terug vra, maar nou ja ek moet my berus maar sukkel geweldig om dit te doen soms dink ek dis beter maar nee
06/19/2012
martie
Ai my ding die lewe is so onregverdig, hul vat jou van my weg en verwag ek moet met R50 000 tevrede wees,
06/12/2012
martie
Vandag sit ek weer baie aan jou en dink, partykeer voel dit of jy nog enige tyd by die deur gaan instap. ek mis jou geweldig baie,
03/15/2012
martie
Jy sal altyd in my gedagtes bly, ons het goeie tye gehad, mis jou se goed baie.
01/06/2012
chris
Dad wil net se ek nu verloof aan iermand wat ek baie lief het en ek glo dat dad van ha sou gehou het. mis dad elke dag
01/01/2012
Jukie
HI oom wil net se wens ek het oom geken ek hoor elke dag so bja van oom! Sjoe Jaco en skoonma velang bja na oom. Wens oom kan sien hoe goeie pappa Jaco ve sy dogtertjie is! Sal oom we'll eendag ontmoet daar bo by liewe Jesus leke kuier daar bo by ons Pappa!
12/30/2011
jaco
Hey dad wou net km se ng n jaar is verby ons trek al naby 2012 di tyd stap an ma die verlange is ng da deanetjie word al n jaar en 6 mAande ek dink as dad hi was so sy ha oupa deon geniet Het ma sy sAl van dad se goedheid hoor mis dad ng elke dag
11/17/2011
martie
Ek mis jou
11/17/2011
martie
Nog elke dag dink ek aan jou wonder hoe sterk ons besigheid vandag sou wees as jy nie weggegan het
11/07/2011
martie
Vandag is dit 3jaar wat jy van my weggevat is en jou plek is nog leeg mis jou baie
05/26/2011
martie
Mis jou ek sien jou so baie in my gedagtes. en dit troos my.
05/18/2011
martie
Ek dink baie aan jou,jy sal altyd in my hart bly,
Total Velas: 306
Páginas: 26  « 1 2 3 4 5 6 »
Acender uma Vela
  • Sign in or Register
  • 130