Deon Coetzer - Sitio Web Conmemorativo En Línea

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Buscar: Go Búsqueda Avanzada
Página Principal
Galería
Audio/Video
Velas
Condolencias
Recuerdos
Biografía
Editar Página
Soporte para Aflicción
Deon Coetzer
Nacido enSouth Africa
43 years
102762
Bookmark and Share
Árbol Genealógico
Condolencias
Nartie 10jaar November 5, 2018
Ai Mr D ek mis jou elke jaar neer en meer, wil jy nie net eendag terug kom vir ny al is dit net in my drome ek mis jou
Martie Soveel wonde weer oop November 7, 2017
Ai my lovie jy nege jaar n engel nou is ons Dirkman saam jou n engel en ons weet jy gaan moou na hom kyk en saam gaan julle oor ons waak, madeleine gaan vir dirk mis soos ek vir jou maar ons weet julle is in goeie hande help Jesus om ook ons plekkies voor teberei tot ons weer ontmoet lief julle veraltyd 
Annie Hartseer dag weereens vir ons November 5, 2017
Aan Deon ... kyk asb mooi na onse Dirkie hy is nou saam jou by ons skepper en ons weet hy is nou gesond en veilig en asb moenie al die visse vang nie los vir ons ook vir eendag as ons almal saam is ... mis julle so baie
martie 4 jaar van verlange November 2, 2012
So baie het gebeur in die 4 jaar, so baie dom besluite agv verlange, en onkundigheid, ja en elkeen van ons is verantwoordelik vir ons eie besluite, Maar ek Dank my Hemelse Vader dat Hy daar was met die finale besluit, Ek moes my die 4 jaar aan pas sonder jou my lovie, en dit was nie elke dag maklik nie, wat ek die meeste mis is daardie ogende wat jy my bad water getap het, en my wakker kom maak het om te kom bad, dan die tye wat net ek en jy saam gaan vis vang het, Ai dit bly maar mooi herinneringe, ek is gelukkig nou, ek weet jy is die engel wat nou oor my waak, sal altyd lief bly vir jou.
Rus in Vrede my man, want ek weet jy is Gelukkig by ons Hemelse Vader. Wink
mom 2 Waylon Kitchens Birthday Wishes August 19, 2010

Happy Heavenly Birthday Deon

happy birthday balloons glitter

Annelie Vir MrD November 8, 2009
mom 2 Waylon Kitchens have a beautiful day in Heaven August 18, 2009
 
martie vir die wat wil weet August 5, 2009
mag dalk lyk dat ek Deon vergeet het vir sommiges maar Deon sal altyd in my hart bly, ek gaan dalk aan met my lewe, want ek lewe en om heeltyd op n bondeltjie te sit onstel my kids en familie, en daar is niks wat my liewe man vir my sal terug bring nie, ek so hartseer vanaand hier waar ek sit ek het nie net hom verloor nie maar ook sy familie, ek dank my moeder want sy is my steun pilaar wat my deur al die aande wat ek so huil vir my kan troos en saam met my kan huil. Ek wil net se ek is steeds lief vir almal wat in Deon se lewe was en vir wie hom lief is. Ek mis jul almal baie. Soms kan ek steeds nie glo Deon is weg nie wens ons lewe was soos Days of our lives mense gaan dood en kom weer terug so dit nie nice gewees het.
Jaco ouma coetzer December 29, 2008
Ouma ek weet ni hoe voel it om n kind te veloor nie maar wel nou wet ek hoe voel it om n pa t vloor ouma mt n sterk wees ns gan hm ng bja mis my trane loop ok ng elke dag as ek nt mt dink hy is ni meer da ni hy ht goed vir ns kiners en my ma gesorg hy was wel my stief pa ma ook n geniun pa ek dink an ouma en ouma mt sterk wees lief vi ouma mwa
Jaco mammie December 29, 2008
Mammie ek weet dis moeilik maar ns mt ma nt sterk wees ns gan hm bja mis hy was vi ns n goie pa en n mens kn altyd vi hm lag hy ht altyd di snaakste se gud gehat en ek mis it as hy se koos kry vi my n bier ma ns mt hm seka lat gan en ek dink an mammi en bja lief vi mammi serk wees mwa
martie dankbaarheid December 24, 2008

Ek wil ook net aan Desre Smith Broodryk se dankie vir die dat u dit moontlik gemaak het vir die site van my lovie om permanent te wees want so permanent sal Deon ook vir my wees. Jamer ek kon nie vroer dankie se want ek kan nie so gereeld hier kom groet nie my hart sal altyd by hom wees

 

SEUN OUMA COETZER December 15, 2008

OUMA,

EK WEET NIE WAT OM VIR OUMA TE SE NIE WANT WEET DIT IS SWAAR OM N SEUN AAN DIE DOOD AF TE STAAN. MAAR OUMA PA(DEON) WAS N GOEI MENS EN ONS HET ALMAL BAIE LIEF GERAAK VI HOM EN MIS HOM GEWELDIG BAIE.

OUMA EK DINK ELKE DAG AAN OUMA. OUMA MOET STERK WEES EN EK WEET PAPPA IS BAIE GELUKIG WAAR HY IS IN DIE HEMEL BY GOD EN KYK AF NA ONS EN MIS ONS OOK NET SO BAIE AS WAT ONS HOM MIS.

OUMA LIEF VIR OUMI EN DANKIE VIR DIE TYD WAT OUMA DA WAS VIR ONS IN KIMBERLEY. MIS OUMA EN DINK AAN OUMA.

LOVIES SEUN

SEUN MY MOEDER MARTIE December 15, 2008

MOEKIE,

DIS AL MEER AS N MAAND EN ONS MIS HOM BAIE. EK DINK ELKE DAG AAN MAMMIE. ONS MOET STERK WEES. DIE HARTSEER EN VERLANGE IS SWAAR MAAR WEET PA SAL ONS ALTYD GELUKIG WIL SIEN. HY IS SAL ALTYD IN ONS HARTE WEES EN GAAN NOG BAIE VERLANG NA PA EN HOM BAIE MIS.

MAMMIE WEES STEK EN TROOS MOEKIE DAAR IN PA IS IN DIE HEMEL BY GOD EN HOU SY HAND VAN BESKERMING OOR ONS ELKE DAG.

LIEF VI MAMMIE

Antoinette Aan Martie December 12, 2008

Martie

Dink aan jou elke dag en bid dat Jesus al jou hartseer in vreugde sal verander, dankie dat jy so lief was vir my boetie en dat hy sy lewe saam met jou kon deel.

Liefde Antoinette

annie dankbaarheid December 7, 2008

Ek wil net ons dankbaarheid betuig aan my vriendin Desré Smith Broodryk wat deur haar goedhartigheid vir ons die site van deon permanent gemaak het, mens kry nie baie sulke mense in jou lewenspad nie, sy is n ster.

Martie Aan my skoonsus Fifie November 22, 2008
Sus ja ons het Goeie en slegte tye saam gehad, maar nou moet ons net die goeie onthou want dit is wat D sou wou he, En sus ja ek weet jou hartseer is net so groot soos myne, maar ons moet hom laat gaan sus want hy rus in vrede in Jesus arms, Dankie dat ons Deon se liefde kon deel. En dankie ook vir jou sus dat jy altyd daar is om na my te luister wanneer ek hartseer is, wanneer dit sleg gaan, en wanneer dit goed gaan, dankie net dat jy altyd luister soms gee jy raad. Dankie vir jou sus
martie Aan my mammie November 22, 2008
Moeder dankie mams was daar vir my al die pad, vandat Deon van my weg gevat is, Mams is seker die een wat my die beste verstaan het, in my tyd van hartseer, Geweet waneer om met my te praat en wanneer om my uit te los, Ek se weer dankie Mams dat U daar was en is vir my
Martie Aan my Liefste Skoonma November 22, 2008
Moeder is net ek alleen wat Deon verloor het nie, U het n seun verloor en ja ek glo om n kind te verloor is veel erger, maar ek wil net vir ma se dankie vir die wonderlike man u seun wat ek met moeder kon deel, daar is nie n man wat so hard kon werk soos Deon nie, hy was moeg maar wou altyd vir my iets doen, en u mammie was altyd in sy gedagtes, het altyd hom bekommer oor u my moeder ons gaan Deon my lovie baie mis, maar ek berus my hy rus en het nooit weer nodig om so hard te werk nie, aan al Deon se Broer en susters ek hoop ek kan nog altyd jul skoonsus bly, ek is baie lief vir jul, en wil altyd deel van jul lewe wees, Dankie ook vir al jul Liefde en bystand wat jul my bygestaan het in my tyd van hartseer. My Broers en Susters ek wil ook vir jul dankie se, vir al die bystand en boodskappies, ek wardeer dit. Deon los n groot leemte in my hart, en sal altyd by my wees, die klein bietjie tye wat ons nie met mekaar saam gestem het oor iets nie, onthou ek nie eers ek onthou net die goeie en mooi tye. Ek lief jul almal baie.
annie en ebbie aan my sus martie November 19, 2008
sus ons gaan deon baie mis, hy was n vriend, n swaer, n wonderlike mens, ons gaan hom veral mis as ons gaan visvang, ons het die lekkerste visvang trippies saam julle gehad. Ek weet hy sal altyd in ons harte bly en saam ons wees elke keer as ons visvang. Sus als gebeur met n doel en ek weet die here het hom nodiger as ons gehad, daarom het hy ons vooruit gegaan. Elke keer as ek ry dink ek aan hoe maklik n ongeluk kan gebeur en is baie meer op my hoede. Deon se dood moet vir almal n doel dien, wees baie versigtig op die paaie. Ons weet die ongeluk was nie sy skuld nie en dat die drywer van die trok wat dit veroorsaak het wel sy straf sal kry. Aan almal wat n geliefde verloor het deur n ongeluk, ek weet nou hoe julle voel, as ek deon se foto kyk kan ek nog steeds nie glo hy is weg nie, maar ons moet berus en vorentoe kyk.Sterkte almal en hoop ons sal antwoorde kry op ons vrae. Sterkte my sus en onthou ons is altyd daar vir jou.
fifi martie November 16, 2008
Martie my ou suster wat kan ek se. Ek en jy en Deon en Piet is al deur so baie dinge. Ons lewe is in mekaar gevleg soos n koeksuster. Jul geluk was ons geluk en andersom, en jul hartseer en smarte was ons sin en andersom. Deon was nie net my broer nie hy was soos my kind ook en ek rou en huil elke dag want ek het net soos jy iets kosbaars in my lewe verloor. jy moet sterk wees my suster en druk enige tyd op my knoppie. Lief vir jou.
fifi mammie November 16, 2008
Ma ons en Deon kon nie vir n beter ma gevra het nie,niks is ooit te veel moeite vir ma nie. Ek is so jammer dat Mammie deur die pyn en hartseer moet gaan. Weet net dat ons as sy susters en broer hom net so lief het soos jy en hom vreeslik baie gaan mis. Deon is n uitverkorene want die Here pluk al sy mooiste en beste blommetjies eerste. Ek myself huil elke dag oor hom so ek weet hoe voel jy wat sy ma is en hom gebaar het. Ek is lief vir Mammie en sal altyd daar vir Ma wees.
Floors Aan my geliefde moeder November 16, 2008
Aan my geliefde moeder wat n seun verloor wil ek net se dat daar seker in die hele wereld nie nog so n ma is soos jy nie. Ek wil net se jammer dat ouboet op so n wyse wegevat is van ons af. Die HERE het n doel met elkeen van ons in die ou wereld al verstaan ons dit nie aldag nie. Daar le nog baie hartseer dae vorentoe vir ons. Ek weet daar is nie regtig iets wat ek kan se om ma beter te laat voel nie wil net se lief jou baie en sal altyd daar wees vir jou.
Número total de Condolencias: 22
Páginas:: 1  « 1 »
Escribir una Condolencia
  • Sign in or Register