Deon Coetzer - Мемориальный вебсайт онлайн

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Поиск: Go Расширенный поиск
Главная страница
Галерея
Аудио/Видео
Свечи
Соболезнования
Воспоминания
История жизни
Редактировать страницу
Поддержка в горе
Deon Coetzer
Родился вSouth Africa
43 years
102762
Bookmark and Share
Генеалогическое древо
История жизни
Август 20, 1965
Born  on August 20, 1965.
Ноябрь 7, 2008
Passed away on November 7, 2008.
Декабрь 15, 2008
Deon Coetzer is in Johannesburg op 20 Augustus 1965 gebore. Hy het groot geword en skool gegaan in Rustenburg. Hy en Bertie van der Merwe was maats van laerskool dae af tot die dag met sy afsterwe. Deon het later jare vir Martie ontmoet en die 2tjies is toe getroud en was baie lief vir mekaar. Deon het die aardse lewe op die 07 November 2008 verlaat en geniet tans die ewige lewe in die Hemel by onse Groot Vader. Hy het agtergelaat sy vrou Martie,sy dierbare Moeder, sy enigste broer Floors en sy susters Fifi,Alet,Janet,Louisa, Dorothy en kleinsus Antoinette, sy 4 seuns Brovano,Jan,Chris,en Jaco, sy dogter Annellie en sy trots Klein Keira-Lee. Verder het hy agter gelaat al sy swaers en skoonsusters,skoonma en skoonpa en skoonseun Braam en die res van n baie groot familie en baie vriende. Te veel name om op te noem. Namens die Coetzer familie wil ons dankie se vir almal wat die lewe op aarde vir Deon die moeite werd gemaak het.Dankie julle is great! Hy was lief vir jul almal.
Loof die Here aan Sy liefde is daar geen einde nie. Kronieke 20:21
2009
2009