Deon Coetzer - Site Memorial Online

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Pesquisar: Go Pesquisa Avançada
Página Principal
Galeria
Audio/Vídeo
Velas
Condolências
Memórias
História de vida
Editar Página
Suporte de Dor
Deon Coetzer
Nascido emSouth Africa
43 years
102779
Bookmark and Share
Árvore Genealógica
Velas
04/09/2011
martie
Ek mis jou vandag weer so baie. ek jan dit aan niemand vertel want hul sal ni verstaan
01/02/2011
fifi
Ek mis jou so baie... niemand sal jou plek in my hart kan vat nie.
01/02/2011
fifi
Ek dink elke liewe dag aan jou, en die gemis na jou word nie beter nie. almal se dit sal beter word maar dit doen nie.
01/02/2011
fifi
Dis nie omdat ek van jou vergeet het nie dat ek so lank laas geskryf het nie,inteendeel....
12/24/2010
martie
3de jaar sonder jou en dit word nie beter ek mis jou elke dag meer en meer
12/11/2010
fifi
Mis jou weer erg. gaan nie dag verby wat ek nie aan jou dink nie. lief vir jou ouboet.
11/07/2010
fifi
Ouboet dis vandag weer n droewige en hartseer dag vir my. ek sal altyd lief wees vir jou.
10/03/2010
fifi
Ek sit hier in natal en dink aan die laaste tyd wat jy hier was. mis jou baie.
09/29/2010
MARTIE
Amper 2 jaar en die nog hard om te aanvaar jy nie meer met ons mis jou
09/29/2010
MARTIE
Ek wens jy was nog hier mis jou baie my lovie
09/22/2010
fifi
Ai vanaand pyn my hart weer van verlange na jou. lief jou baie baie.
09/05/2010
fifi
Hallo ouboet. gister was my troudag,wens jy was hier. mis jou so baie.
Total Velas: 306
Páginas: 26  « 1 2 3 4 5 6 7 »
Acender uma Vela
  • Sign in or Register
  • 130