Deon Coetzer - 网上纪念网站
www.last-memories.com
Sign in
or
Register
Choose Language - Last-memories.com
Choose Language - Last-memories.com
选择语言
cn
us
de
fr
es
pt
gb
se
jp
cn
ru
纪念网站 - Deon Coetzer
搜索:
Go
高级搜索
主页
画廊
音频/视频
蜡烛
哀悼
纪念
生活故事
编辑页
悲伤支持
Deon Coetzer
生于 South Africa
43 years
102781
蜡烛
04/13/2010
fifi
Ons het vanaand almal by nettie gekuier en braai. ekt het jou teenwoordigheid gemis,veral jou lag.
04/06/2010
fifi
Ons harte is seer. ons mis jou en pietertjie. kyk mooi na hom. ons is lief vir jul.
03/30/2010
fifi
Vandag is ons weer van vooraf hartseer en moes weer afskeid neem van pietertjie,kyk mooi na hom ouboet asb.
03/14/2010
Fifi
More my ouboet,ek mis jou so baie jy sal altyd in my hart wees want eks baie lief vir jou.
03/12/2010
Ziegie en Floors
Boeta Floors maak sy eie shop oop op die 1ste Mei !! God is in beheer!!! Ons glo jy is saam met hom opgewonde!! Mis jou.. Boeta
03/08/2010
Fifi
Ek mis jou so vreeslik baie. Partykeer raak die verlange net te erg
03/02/2010
fifi
Eks baie lief vir jou, jy was die beste. rus lekker my ouboet.
02/26/2010
martie
Ek nie altyd die geleentheid om by jou site in te kom maar sal jou altyd mis
02/26/2010
paratjie
Dis wat jy my genoem het, ek mis jou baie. Geen mens sal weet
02/21/2010
Fifi
Mis jou so baie is nie meer lekker om rugby te kyk nie
02/10/2010
fifi
Nes ek dink daar is n rofie oor my seer dan word hy afgeruk en my seer oor jou is weer net so erg.
02/01/2010
jaco
Sjoe ek wens regtig oom kon nou hie wees ek het oom se raad nodig ek mis oom ng elke dag en dinge raak soms vi my teveel
蜡烛总数:
306
页:
26
«
4
5
6
7
8
9
10
»
点燃蜡烛
名称:
Sign in
or
Register
Email:
消息:
130
创建纪念网站
联系创建者
Deon Coetzer
纪念网站
If you want to Create Free Memorial Website, please
click here
登录与选项
Email
密码
重新输入密码
名
姓
User Login
Email
密码
Keep me logged in
Forgot your password?
请填写
电子邮件地址
如果您希望让您的亲戚和朋友知道
Deon Coetzer =- 纪念网站
1.
2.
3.
4.
5.
请填写
电子邮件地址
如果您希望收到关于添加新内容的电子邮件
Deon Coetzer =- 纪念网站
Email
退订电子邮件