Deon Coetzer - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Search: Go Advanced search
Main Page
Gallery
Audio/Video
Candles
Condolences
Memories
Life Story
Edit Page
Grief Support
Deon Coetzer
Born in South Africa
43 years
102781
Bookmark and Share
Family Tree
Candles
12/31/2008
Fifi
Ouboet, dis niks lekker nie om die nuwe jaar sonder jou in te gaan nie. Maar dis seker iets wat ek moet aanvaar. Eks baie lie3 vir jou.
12/25/2008
martie
Ek mis jou baie,my liefste man
12/24/2008
martie
My ding ek gister jou grafsteen op gesit, dit lyk mooi ek wens dit was liewer nie nodig wens jy was hier ek so lief vir jou
12/24/2008
martie
My lovie ek mis jou elke dag meer almal se dit gaan beter word ma vir my sal dit nooit beter word ek mis jou te veel.
12/23/2008
Fifi
Dis oor 2 dae kersfees. Jou plekkie gaan leeg wees. Ek sal jou in my hart saam dra. Baie lief vir jou.
12/21/2008
Fifi
Ouboet,weet jy hoe baie mis ons almal jou. Dit is so erg dit maak seer. Veral in hierdie tye. Lief jou baie.
12/21/2008
Moekie
My kind,ek mis jou vreeslik. Jy is te skielik weg van ons. Lief vir jou.
12/19/2008
fifi
Hi ouboet, ons wonde bly rou en die gemis na jou word net erger en meer. lief vir jou altyd.
12/16/2008
fifi
Ouboet vandag mis ek jou weer meer as gewoonlik. eks baie lief vir jou.
12/14/2008
Fifi
Die rugby begin 1 van die dae,dan trek ek jou hemp aan. Lief vir jou.
12/12/2008
fifi
Ouboet vandag en elke ander dag verlang ek baie na jou. Dankie vir al die goeie memories. mis jou en lief jou baie.
12/12/2008
sussa
Oom Deon my hartjie is baie seer omdat oom weg is. Ekt altyd so lekker by oom gekuier saam ouma. Ek is baie lief vir oom Deon.
Total Candles: 306
Pages: 26  « 20 21 22 23 24 25 26 »
Light a Candle
  • Sign in or Register
  • 130