Deon Coetzer - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Search: Go Advanced search
Main Page
Gallery
Audio/Video
Candles
Condolences
Memories
Life Story
Edit Page
Grief Support
Deon Coetzer
Born in South Africa
43 years
102781
Bookmark and Share
Family Tree
Candles
12/12/2008
Antoinette
Flash al meer as 'n maand is verby dat jy nie meer hier is nie, dink elke dag aan jou voel nog so onwerklik. Mis jou lief jou.
12/09/2008
Moekie
My kind ek mis jou vreeslik baie. Jou plekkie is leeg maar nie in my hart nie. Baie lief vir jou.
12/08/2008
fifi
As jy nou hier was sou jy se my ding moenie worry nie, eks oraait. deon jy is net te gou weg. ek mis jou vreeslik.lief jou baie,
12/08/2008
fifi
Daar gaan nie n dag verby dat ek nie aan jou dink nie.net as ek dink eks ok dan gebeur daar weer iets en als begin voor. lief jou.
12/07/2008
annie
Deon vanaand dink ek weer baie aan jou en weet jy het vrede, wens soms ons kon meer kuier en is spyt dat ons nie het nie, mis jou
12/06/2008
fifi
Hi ouboet, vanaand sal ek beter slaap want jou site is nou permanent. ek is onsettend lief vir jou en mis jou geweldig baie.lovies
12/01/2008
Dad's se verlange seun(Jan)
Dad ek mis jou baie en jou plekie is leeg ma nie in ons harte nie. Lief vi Dad en mis jou baie
11/30/2008
fifi
Lief jou baie deon, jy sal altyd in my hart wees.
11/25/2008
Mammie
Mis jou vreeslik baie ouboet, jy sal altyd in my hart bly. Lief jou baie. Moekie
11/24/2008
annie
Deon ons almal mis jou baie. sal altyd in ons harte wees, ons weet jy rus nou, jy het hard gewerk.
11/24/2008
Fifi
Alweer ek, jy gaan nog moeg word vir my. Mis jou geweldiig baie ,lief vir jou.
11/24/2008
Fifi
Alweer ek, jy gaan nog moeg word vir my. Mis jou geweldiig baie ,lief vir jou.
Total Candles: 306
Pages: 26  « 21 22 23 24 25 26 »
Light a Candle
  • Sign in or Register
  • 130