Deon Coetzer - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Search: Go Advanced search
Main Page
Gallery
Audio/Video
Candles
Condolences
Memories
Life Story
Edit Page
Grief Support
Deon Coetzer
Born in South Africa
43 years
102780
Bookmark and Share
Family Tree
Candles
11/24/2008
Fifi
Alweer ek, jy gaan nog moeg word vir my. Mis jou geweldiig baie ,lief vir jou.
11/24/2008
Fifi
Alweer ek, jy gaan nog moeg word vir my. Mis jou geweldiig baie ,lief vir jou.
11/22/2008
Jou skoonma Annetjie
Deon jou plekkie is leeg by ons gaan jou baie mis en ons sal altyd lief bly vir jou. Dankie vir al die liefde wat jy ons gegee het
11/22/2008
Oupa se kleinkind Keira-Lee
Oupa ek wil jou net soen as ek jou foto sien lief oupa baie
11/22/2008
Jou vrou paratjie
My lovie ek gedink dit sal beter raak maar dit kan nie ek mis jou teveel die lewe is leeg sonder jou my lief
11/19/2008
Jou Seun(Jan)
Dad's mis jou baie en verlang baie na jou. ek mis vanaand jou druki wat jy my altyd gee as ons groet. lief jou dad en mis jou
11/19/2008
annie
Ai swaer ons gaan jou vreeslik mis jy sal altyd in ons harte bly
11/19/2008
fifi
Ouboet ek verlang so baie dit voel of ek 100 keer op n dag dit hier vir jou wil se. lief vir jou.
11/19/2008
Jou sussie Alet
Dankie vir al jou liefde en omgee deur die jare!Ek gaan jou vreeslik baie mis.Jy sal veraltyd in my hart bly!Liefde jou sussie!
11/18/2008
louisa
Deon ons mis jou en is baie lief vir jou. Ek gun jou die rus.
11/18/2008
Ziegie
Deon, ek het die voorreg gehad om jou twee keer as 'n swaer te kry. Jy het 'n leemte in almal se lewe gelos. Liefde Zig.
11/17/2008
Jou niggie Janita
Oom Deon ek gaan jou vreeslik baie mis.Baie dankie vir al jou liefde!Rus sag by Jesus by jou kinders en by oupa!Met al my LIEFDE!
Total Candles: 306
Pages: 26  « 22 23 24 25 26 »
Light a Candle
  • Sign in or Register
  • 130