Deon Coetzer - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Search: Go Advanced search
Main Page
Gallery
Audio/Video
Candles
Condolences
Memories
Life Story
Edit Page
Grief Support
Deon Coetzer
Born in South Africa
43 years
102781
Bookmark and Share
Family Tree
Candles
02/01/2010
fifi
Hallo ouboet,ek mis jou vreeslik baie. lief vir jou.
01/24/2010
fifi
Ai was vandag weer deur die fotos ,daar is so baie van jou maar wens jy was liewer in die lewe by ons. mis jou so.
01/17/2010
fifi
Het weer baie na jou verlang. ai, ek mis jou darem baie.
01/14/2010
fifi
Ek was lanklaas hier maar dis nie omdat ek jou vergeet nie. geensins. ek mis jou baie.
01/06/2010
fifi
Hallo ouboet, ek mis jou weer geweldig vandag.
12/30/2009
fifi
Ek verlang baie na jou maar ek gun jou die rus. lief vir jou.
12/24/2009
fifi
Happy Jesus dag more in die hemel ouboet. ek hoop jy is happy saam jou kids. baie lief uir jou.
12/19/2009
fifi
Love you ouboet. always has and always will.
12/13/2009
fifi
Lyk my dis net ek wat nog op die site kom. ek mis jou vreeslik baie.
12/06/2009
fifi
Sjoe ek was lank laas hier. lief vir jou ouboet. ek bid dat jy ewige vrede sal he.
12/01/2009
fifi
Lief vir jou en mis jou baie.
11/26/2009
fifi
Mis jou baie,veral in die tyd.
Total Candles: 306
Pages: 26  « 5 6 7 8 9 10 11 »
Light a Candle
  • Sign in or Register
  • 130