Deon Coetzer - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Search: Go Advanced search
Main Page
Gallery
Audio/Video
Candles
Condolences
Memories
Life Story
Edit Page
Grief Support
Deon Coetzer
Born in South Africa
43 years
102781
Bookmark and Share
Family Tree
Candles
11/24/2009
fifi
Jy moet lekker rus ouboet. ons mis jou elke dag. lief vir jou.
11/19/2009
fifi
Mis jou big time.
11/15/2009
fifi
Ek glo jy is in die Hemel daarom het ek gedink die agtergrond musiek wat ek opgesit het is gepas.
11/08/2009
Annelie
Ek weet nie hoe om 'n langer briefie te post nie. Oom ek wou mar net se, Oom word so vreeslik baie gemis...
11/07/2009
martie
Totsiens my Lovie tot ons weer ontmoet.
11/07/2009
martie
Dankie aan my kids dat hul die graf kon besoek namens ons almal ek wardeer dit baie.Dankie my seuns
11/07/2009
Jaco
Helo ungle D ek was vndag by oom se graf ek ht n traan gplik want na n jaar voel dit nog steets so onwerklik maar mis oom elke dag
11/07/2009
paratjie
Ai Lovie dis n jaar en vandag besef ek ek moet laat gaan, anders gaan jy nie in vrede rus.mis jou baie
11/07/2009
Melissa Eiler (Visitor)
Thinking of you Deon on your Angel Date today. May God forever Bless You & yours.
11/06/2009
fifi
N jaar is verby maar die seer en verlange bly. steeds weet ek nie wat is die rede,rus sag en in vrede.
11/05/2009
fifi
Na n jaar pyn my hart nog al die tyd en al wat my troos is dat ek weet jy is ok.
11/02/2009
Nettie
In my drome dans ons kaalvoet in die reen, jy het altyd die mooiste glimlag op jou gesig en ek weet jy is ok. Luv you always. Neti
Total Candles: 306
Pages: 26  « 6 7 8 9 10 11 12 »
Light a Candle
  • Sign in or Register
  • 130