Deon Coetzer - 网上纪念网站

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
搜索: Go 高级搜索
主页
画廊
音频/视频
蜡烛
哀悼
纪念
生活故事
编辑页
悲伤支持
Deon Coetzer
生于 South Africa
43 years
102780
Bookmark and Share
家谱
蜡烛
11/16/2008
fifi
My ouboet ek mis jou geweldig baie. die lewe is nie dieselfde sonder jou nie.my hart is 1 groot pyn. ek is baie lief vir jou.
11/16/2008
Floors
Ek gaan my beste vriend en ouboet baie mis dankie vir ons geleende tyd en al die gelukige tye saam.Altyd in my hart Lief jou!
11/13/2008
Jou Skoonsus Madeleine
Deon! Jy laat 'n groot leemte in ons hart! Ons gaan jou vreeslik mis! Lief jou!
11/13/2008
Jou sussie Antoinette
Jy sal altyd in my hart bly. Love you Lots.
11/12/2008
Jou vrou Paratjie
Dankie my lovie vir al die mooi jare van Liefde en Herinnering ek gaan jou baie mis, en my lewe is leeg sonder jou lief jou baie.
11/12/2008
Jou Seun Jan
Dankie vi al die liefde en mooi herinneringe deur die jare. Gaan PA baie mis
蜡烛总数: 306
页: 26  « 23 24 25 26 »
点燃蜡烛
  • Sign in or Register
  • 130