Deon Coetzer - Sitio Web Conmemorativo En Línea

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Buscar: Go Búsqueda Avanzada
Página Principal
Galería
Audio/Video
Velas
Condolencias
Recuerdos
Biografía
Editar Página
Soporte para Aflicción
Deon Coetzer
Nacido enSouth Africa
43 years
102779
Bookmark and Share
Árbol Genealógico
Velas
06/18/2010
fifi
Hallo ouboet, dis vriesend koud. ek dink vanmore,gelukkig hoef jy nie meer in die koue te werk nie.
06/08/2010
fifi
Hallo ouboet, jy moet ekstra mooi na pietertjie kyk vandag dis sy b day. mis jul en lief jul baie.
06/04/2010
Fifi
Hallo ouboet en pietertjie. Ons is lief vir julle en mis julle.
05/28/2010
fifi
Hallo my ouboet. dis more die super 14 final. ek sou wat wou gee dat jy hier moes wees. ons verlang na jou en pietertjie. lief julle.
05/14/2010
martie
My lovie ek mis jou, wens jy was hier my te help
05/11/2010
fifi
Hallo my ouboet. die verlange na jou is weer erg. ek dink daagliks aan jou en pietertjie. lief vir julle.
05/07/2010
marie
Deon my lovie, ek dink so baie aan jou in hierdie laaste paar dae, wens jy kan net in droom na my toekom.
05/03/2010
fifi
Ek kan nie in woorde se hoeveel ek jou mis nie. wens jy kon nog n rukkie by ons wees.
04/30/2010
martie
Ek mis jou geweldig baie my lovie , rus in vrede my man
04/30/2010
martie
My hart so seer wanne ek in site is ek wil jou nie los, wens jy kan net kom baai se en tog wil ek ook nie dat jy
04/30/2010
martie
My liefste die lewe is leeg sondr jou, ek soveel mense om my wat omgee maar steeds mis ek jou
04/23/2010
fifi
Ek sit en rugby kyk. wens jy was hier. ek mis jou vreeslik. lief vir jou,altyd.
Número total de Velas: 306
Páginas: 26  « 3 4 5 6 7 8 9 »
Encender una Vela
  • Sign in or Register
  • 130